Israel Toer 2008 - Video 2

Share:

Listens: 0

Ekerk Toere Vodcast

Society & Culture


Hier volg die volgende video wat op ekerk se 2008 Israel Toer geneem is. Dit is die eerste van drie dele in 'n gesprek wat volg op laasweek se video. {mp4}Stephan-Israel-2{/mp4} Jy is welkom om die video af te laai, en by jou versameling te voeg... Regs kliek op die skakel hieronder, en kies "Save Link As...".http://www.ekerktoere.co.za/images/stories/videos/Stephan-Israel-2.mp4 Tot volgende keer!