Korona-bulletin: 'Só raak inperking ons'

Share:

Listens: 0

Rapport Regstreeks

Miscellaneous


Rapport — Rapport-lesers vertel hoe regeringsmaatreëls rondom Covid-19 hulle raak. In een geval is vier polisievangwaens gestuur om 'n vrou vas te vat wat gewaag het om winkel toe te stap saam met haar hond. Deel jou storie oor inperking met ons deur 'n kort WhatsApp-stemnota te stuur na 0726156868. Addendum: Die reël dat sigarette nie verkoop mag word nie, is intussen gewysig. Jy mag nou! www.netwerk24.com