Rugby is Mental #1: Why we love the game (Afrikaans episode)

Share:

Listens: 0

Rugby is Mental

Miscellaneous


Welkom by RUGBY IS MENTAL waar ons alles rugby bespreek. Vanaf die afrigting tot die agterlynspel, die vories die verliese, welvaart tot die wetenskap, die skrumreëls tot die sielkunde,  maar meestal die kuns van wat spelers en spanne suksesvol maak in ons gunsteling tydverdryf. Kom luister na Corne Uys, Francois Esterhuizen en Andri Stander - Of jy jou lewe maak uit rugby en of jy dit net kyk vir die vermaak. Saam met ons drie amper 50 jaar ervaring in hoë prestasie rugby speel, afrigting, sportsielkunde, persoonlike ontwikkeling en kommersiële sport. Ons hoop jy geniet dit.