BoerPot
Share:

Listens: 18

About

BoerPot is 'n potgooi vir die landbousektor waar ons gereeld gesels oor alles wat met 'n plaas te make het. Teken in sodat jy nie 'n episode mis nie.

Dewald Olivier

As kind wat in die subtropiese landboustreek van Tzaneen grootgeword het, het Dewald Olivier vanuit die staanspoor ‘n passie vir landbou gehad. Dit he...
Show notes

Koos Janse van Rensburg van VKB

Koos Janse van Rensburg is ‘n gebore en getoë Vrystater, maar het, nadat hy sy BCom-graad aan UOVS verwerf het en 15 jaar as ‘n ouditeur in Betlehem g...
Show notes

Cobus van der Merwe van SKUDU

Volgens Cobus van der Merwe, HUB van Skudu, ‘n man met bykans 30 jaar se ondervinding in kommoditeite handel, voorsieningsketting en besigheidsbestuur...
Show notes

Johan Badenhorst

Suid-Afrikaanse liefhebbers van die buitelewe word die afgelope dekade reeds op reis geneem saam met Voetspore, die reeks van dokumentêre programme op...
Show notes

Neels Grieshaber

Neels Grieshaber is nie alleen ‘n suksesvolle boer van die Ellisras-distrik in die Bosveld nie. Hy is ook ‘n entrepreneur by uitnemendheid. Neels is d...
Show notes

Cog van der Colff

Cog van der Colff boer reeds die afgelope 20 jaar op ‘n familieplaas van 200ha in die Upington-omgewing, op die oewers van die Oranjerivier, wat tafel...
Show notes

Zander Ernst

Tzaneen staan bekend as bosbouwêreld, met klem op veral denne- en bloekomplantasies. Zander Ernst, ‘n vierde-generasie boer wie se oupagrootjie bykans...
Show notes

Vickie van der Westhuizen

Vickie van der Westhuizen en sy broers het grootgeword op hul pa se plaas van 7000ha in die Parys-distrik. Die droogtes en hoë rentekoerse van die Neg...
Show notes

Pieter van der Westhuizen

Pieter van der Westhuizen boer met mielies, sonneblomme en sojabone, nadat hy aanvanklik met beeste gespekuleer en ook ‘n melkery bedryf het. Hy verki...
Show notes

Vickie van der Westhuizen

Vickie van der Westhuizen en sy broers het grootgeword op hul pa se plaas in die Parys-distrik. Die droogtes en hoë rentekoerse van die Negentigerjare...
Show notes