In hierdie episode het ek die voorreg om met Sansha (my sussie) en Lourens te gesels. Hulle is albei op die LGBTQIA+ spektrum en praat met my oor die ...
Hiermee dan toestemming om hierdie episode te geniet. Ons praat oor consent en wat dit beteken om (onder andere) boundries in verhoudings te erken en ...
Op Chick Peace sal daar altyd 'n feministiese ondertoon aan ons gesprekke wees en met dit in gedagte wil ons antwoorde soek op vrae wat nie so gereeld...