Die Bier Uur
Share:

Listens: 27

About

Die Bier Uur Podcast! Waar Roedolph en Christiaan jou ore brei met smaaklike geselskap en vuil grappe, in JOU taal!

Episode 30 - Die Oh-limpiese spele

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak Lager. Hulle gesels met spesiale gas Jaco oor die space race tussen Jeff Bezos en Richard ...
Show notes

Episode 27 - Nuwe Jaars Episode

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor die nuwe verbot op drank, Cyberpunk 2077 en Formula 1.Vind hier die notas...
Show notes

Episode 26 - Skaakmat

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor The Queen's Gambit, sosiale media en tuis gemaakte bier.Vind hier die not...
Show notes

Episode 25 - Snor my nou

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor Movember, die Amerikaanse verkiesing en oor die nuwe System of a Down lie...
Show notes

Episode 24 - Ons is terug!

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Jack Black's Atlantic Weiss. Hulle gesels oor wat hulle in die tyd gedoen het tussen episodes, Formula ...
Show notes

Episode 23 - Waantoe? Maan toe!

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Tafel Lager. Hulle gesels oor Space X en Nasa, Elon Musk se kind se naam en Mark Zuckerburg .Vind hier ...
Show notes

Episode 22 - Hello daar!

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor wat hulle gemaak het gedurende lockdown en die black lives matter be...
Show notes