Die Dialoog
Share:

Listens: 4

About

'n Dialoog is nie altyd maklik nie, maar dis altyd mooi. Die Dialoog is n Afrikaanse podcast wat aangebied word deur Jacques Bruwer en Pieter Nel

Episode 4: Depresiewe Gedagtes

In hierdie episode praat Jacques en Pieter bietjie oor depresiewe gedagtes en veral daai moeilike dae. Volg ons op Instagram @diedialoog en like ons F...
Show notes

Episode 3: Ek is jammer.

Die week praat ons maar oor wat ons afgelope tyd gedoen het en ook hoekom dit belangrik is om jammer te se. Hoop julle geniet dit!
Show notes