Jasper se Griffelgids
Share:

Listens: 5

About

Jasper se afrikaanse skrywe, gedigte en liedjies

Jasper oor Gospel….

Nou ja kyk, Ek was nog nooit groot op Gospel nie. Nie vir luister nie, nie vir sing nie en verseker ook nie vir skryf nie. Maar…… Maar….. So hele ruk ...
Show notes

Laaste Woorde

LAASTE WOORDE  Die morester hang in die ooste En die laatnag glip stil verby Daar is ‘n trekkie op die oggend lug Wat sny deur my dikste ou trui Ek kr...
Show notes

Herinnering

HERINNERING  My hart voel erg geteister soos ek na die woorde luister Wat jy langsaam vir my fluister As die diepste donker duister oor jou kom Daars ...
Show notes

Druppels uit ‘n Kraan

Peinsend sit en staar jy na die druppels uit ‘n kraan dit syfer deur die jare en jy wonder weer oor haar naamDie tyd loop stadig deur jou glas Dit is ...
Show notes