Koffie en Klets
Share:

Listens: 15

About

Koffie en Klets is ‘n gesels program tussen twee pelle, Yolanda en Ernst, wat praat oor hulle ervarings van die lewe uit eg Afrikaanse perspektief. Dit is direk, maar lighartig en uit die hart; hulle sê ‘n ding soos hy is. Onderwerpe sluit in Self-liefde, Geloof teenoor Spiritualiteit, asook Families en Vriendskappe, so hou maar ‘n oop kop.

Episode 23 - Ingewikkeldheid

Ethan Baird Podcasting — Ons almal maak ons eie lewens ingewikkeld. Ons gesels die week oor hoe emosies ‘n rol speel en wat ons kan doen om nie so beh...
Show notes

Episode 22 - Breinspoeling

Ethan Baird Podcasting — Almal van ons word daagliks geprogrammeer om in spesifieke maniere te dink en op te tree. Yolanda en Ernst bespreek maniere h...
Show notes

Episode 20 - Familie En Ons Dinge

Ethan Baird Podcasting — Familie is ‘n sensitiewe saak en in die week se programme voel dit of ons is sirkels klets. Ons kom wragtag tot geen gevolgtr...
Show notes

Episode 18 - Persoonlike Groei

Ethan Baird Podcasting — Elkeen van ons word elke dag gekonfronteer met situasies wat ons forseer om voorraad te neem van die aspekte wat ons wesens d...
Show notes

Episode 17 - Waardes

Ethan Baird Podcasting — Ernst en Yolanda gesels oor waardes en bespreek hoe belangrik dit is om mekaar en ander se waardes te verstaan om enige vorm ...
Show notes

Episode 16 - Skaap Mentaliteit

Ethan Baird Podcasting — Ons gesels lekker oor hoe meeste mense lei aan Skaap mentaliteit en hulle onbewus deur die lewe loop en glad nie hulle indivi...
Show notes

Episode 15 - Rassisme

Ethan Baird Podcasting — Alhoewel ‘n sensitiewe onderwerp bespreek Ernst en Yolanda onlangse gebeure en hoe hulle oor dinge voel.
Show notes

Episode 14 - Goedkeuring Van Ander

Ethan Baird Podcasting — Ons soek almal gedurig vir goedkeuring en erkenning van ander mense af. In die episode gesels Ernst en Yolanda oor hoe dit hu...
Show notes