MBA in Eiendomsbelegging
Share:

Listens: 4

About

Ten einde in eiendom te belê benodig 'n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die 'MBA in Eiendomsbelegging"-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson in detail oor hoe eiendomsbeleggings moontlik is, ongeag 'n mens se finansiële vermoëns.

3: MBA in Eiendomsbelegging

Welkom by die derde episode in die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks oor hoe ‘n mens eiendom as een van jou beleggingsportefeuljes kan skep, sond...
Show notes

3: MBA in Eiendomsbelegging

KlankBank — Welkom by die derde episode in die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks oor hoe ‘n mens eiendom as een van jou beleggingsportefeuljes ka...
Show notes

2: MBA in Eiendomsbelegging

In die tweede episode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe mens te werk moet gaan ten einde ...
Show notes

1: MBA in Eiendomsbelegging

In die loodsepisode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe ‘n mens te werk moet gaan om die be...
Show notes

2: MBA in Eiendomsbelegging

KlankBank — In die tweede episode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe mens te werk moet gaa...
Show notes

1: MBA in Eiendomsbelegging

KlankBank — In die loodsepisode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe ‘n mens te werk moet ga...
Show notes