Storiepot
Share:

Listens: 7

About

Welkom by Storiepot, Suid-Afrika se heel eerste Afrikaanse potgooi-reeks wat spesiaal vír kinders, deur kinders gemaak is! In ons eerste reeks stories gaan jy kennis maak met Balkie, ñ kostelike karaktertjie, wat nog diep in jou hart gaan kruip. Balkie het oorspronklik in Rooi Rose verskyn en is geteken deur Elizabeth Pulles. Sy opwindende avonture vloei uit die kreatiewe pen van bekroonde skrywer Martie Preller. Kom skuif ñ bietjie nader, sit gemaklik en luister saam na die doen-en-late van Karien, Bert, Isak, die Ma en Pa, en natuurlik Balkie!

Storiepot - Balkie Episode 06

AV Education — In hierdie episode moet die ma besluit of Balkie maar by hulle kan bly of nie. Vind ook uit wat hom pla en hoekom hy so sukkel om aan d...
Show notes

Storiepot - Balkie Episode 05

AV Education — In vandag se episode, ontdek die ma vir die heel eerste keer vir Balkie. Vind uit watse plan hy uitdink om haar hart te probeer wen en ...
Show notes

Storiepot - Balkie Episode 04

AV Education — In hierdie episode verwar Balkie ń hond met ń monster en voel hy baie benoud oor hoe die ma gaan reageer op sy besoek! Vind uit wat hy ...
Show notes

Storiepot - Balkie Episode 03

AV Education — In hierdie episode besluit Balkie om saammet die kinders na hul mensehuis te gaan, maar die onbekende maak hom bang en onseker. Vind ui...
Show notes

Storiepot - Balkie Episode 02

AV Education — In die tweede episode, vervies Balkie hom vreeslik vir die kinders! Vind uit hoekom hy so smoorkwaad raak en wat hy dán aanvang!
Show notes

Storiepot - Balkie Episode 01

AV Education — In die heel eerste episode, ontdek Karien, Bert en Isak ń wollerige langbek-diertjie, wat nog hul hele lewe gaan verander. Kom luister ...
Show notes