Vir Afrikaans Met Sezoe!
Share:

Listens: 46

About

Op pad met Afrikaans.

Tracey Lange is trots Afrikaans!

Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ...
Show notes

Voorlesing deur Shemoné!

Shemoné Bokhary van die storietuin doen vir ons ń voorlesing! Bring jou kinders nader en luister na hierdie mooi storie.
Show notes

Taalmonument vier 45jaar!

Die Taalmonument vier vanjaar hul 45ste bestaansjaar! Ek gesêls met Sybrandus van die ATM. Chareldine (VVA) en Lise Beyers (Paarl Post) stuur ook hul ...
Show notes

Lees Is ń #GEES @K@ WOORDFEES!♡

Is die einde dalk naby vir gedrukte media? Ons fokus spesifiek op leesboeke hierdie week. Chareldine van die VVA en Shemoné aan die Weskus gee hul ins...
Show notes

Jeug In AFRIKAANS.

Lathan, Rodney en Zebulon van die Paarl gesels hierdie week oor hul doendinge in Afrikaans. Skakel elke week in vir vars en plaaslike stories in Afrik...
Show notes

Vir AFRIKAANS!

Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek ...
Show notes