VivA Afrikaans-joernaal
Share:

Listens: 19

About

Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.

Wurgpatat sluk is swaar sowaar

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — Van tuin-aartappeltjies tot aartappelbovis, stoelpatat tot warm patat. Wyl Dawid elders wortels grawe, spit ...
Show notes

Kaatjie en klaar

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — In ’n vorige aflewering in hierdie joernaal (“Gawies, japies, en brawe Hendrikke”, 19 Oktober 2018) vertel J...
Show notes

Bord, bordeel, van tafel tot bed

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — Bord, bordeel, van tafel tot bed (Jana Luther). “Waar kom die woord ‘bordeel’ vandaan?” vra ’n Hollander op ...
Show notes

Pampoen tot pampoesie

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — Van pampoen tot pampoesie (Jana Luther). Oor kaboepampoen; korrelkop-, kromnek- en gatruikerpampoene; bulpam...
Show notes

Deund, wrik, hekel en snert

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — Deund, wrik, hekel en snert (Jana Luther). Op die spoor van taalfossiele in komplekse woorde en vaste uitdru...
Show notes

Pase, Pasga, hase en bolletjies

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — Pase, Pasga, hase en bolletjies (Jana Luther). ’n Paasnaweekepisode oor die oorsprong van die feesdae, die J...
Show notes

Antjie en kie

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — Antjie en kie (Jana Luther). Kinderskrikverhale oor bangmaakfigure en -verskynsels kom voor in die meeste la...
Show notes

"Ken jy die see, Meneer?"

Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — "Ken jy die see, Meneer?" (Jana Luther) Van die vervlietende wêreld van Afrikaanse vissersgemeenskappe en Af...
Show notes