8 September: Life Message - God mors nooit met jou geloof nie (Johan Smit)

Share:

Listens: 0

Antioch

Religion & Spirituality


Ons elkeen ken die swaar en die pyn wanneer dit voel asof God nie ons gebede hoor nie, of dit nie beantwoord nie. Dis die tye wanneer hoekom, waarom en nie-verstaan ‘n groot deel van ons leefwêreld word. Proffie: In my tye van nie-verstaan, wanhoop, waar ek gevoel het my geloof vermors is, was daar altyd hoop. God het altyd deurgekom - Hy mors nie met my geloof nie. Ek het geleer om te volhard, vas te hou… Hy hoor my en sal altyd, op Sy eie manier deurkom vir my!