Ekonomiese vooruitsigte deur BoN bekend

Share:

Listens: 0

Nuus

Miscellaneous


Kosmos 94.1 — Die Bank van Namibië het die ekonomiese vooruitsigte vir 2020 bekend gemaak, met die verwagting dat die binnelandse ekonomie met 7,8 persent sal inkrimp, gevolg deur 'n matige herstel in 2021. Bruce Hansen, Besturende Direkteur van Simonis en Storm in die hoofstad.