Miscellaneous
Rapport vra in sy hoofartikel, wat gepubliseer word op bl. 2 van die koerant van 26 April onder "Rapport Sê", waarom Suid-Afrika se inperking so streng is. Die konsensus oor inperking wêreldwyd is besig om ineen te stort. Lees Rapport aanlyn