Rugby is Mental #2: Frankie Horne (Afrikaans episode)

Share:

Listens: 0

Rugby is Mental

Miscellaneous


Vandag se gas is blitsbok legende Frankie Horne. Frankie was eenmaal se rekordhouer vir die speler met die meeste agtereenvolgende toernooie op die HBC sewesreeks. Kom luister hoe hy praat van sy stryd na bo uit die Boland club jare en hoe hy deesdae soek vir spelers met die werksetiek om suksesvol te wees in sewesrugby as deel van sy rol by die SAS sewesakademie in Stellenbosch.