Bakoortjies - Luistertoetse en stories
Share:

Listens: 2195

About

Bakoortjies is 'n bron van stories en luistertoetse wat deur ouers en onderwysers gebruik kan word om sodoende gesonde luistervaardighede by hul kinders te kweek.

Jan en die Boontjierank

Luisterbegrip - 1. Wat is die seun se naam? 2. Watter dier het Jan en sy ma gehad? 3. Wat het Jan in ruil vir die koei gekry? 4. Hoe het Jan se ma gev...
Show notes