Ja DF!
Share:

Listens: 2

About

Ja DF! is die amptelike podcast van die Bemarking Kommitee van 2020. Dit is 'n podcast geskep vir die leerders deur die leerders en dit is hier waar ons alles DF gaan bespreek. Ja DF! is 'n podcast waar ons gemaklik gebeurtenisse in DF gaan bespreek asook onderhoude voer en natuurlik goed bemark. Ons is baie opgewonde vir wat voorlê so sit terug en luister saam.

Die Toetsuitsending!

Hallo daar DF en baie welkom by die eerste aflewering van die amptelike Bemarking Bulletin Podcast, Ja DF! Soos wat die naam sê is hierdie 'n toetsuit...
Show notes