Baie belangrike AankondigingApril 18, 2020Link na ons Youtube blad: https://www.youtube.com/channel/UCoFzAvD5hyV5SPkYb-EfYfQListen/Show notes
God wil iets doenMarch 17, 2020In hierdie onseker tye waarin ons leef kan ons seker wees van een ding. God wil iets doenListen/Show notes
"Disconnected"/ OntkoppelMarch 11, 2020Verskoon die Engelse titel maar luister gerus die boodskap om te verstaan.Listen/Show notes
Eindtyd profesië van die Bybel - Pastoor Anton van DeventerFebruary 11, 2020Dit wat ons in die nuus sien is alles tekens wat lei na die eindtyd.Listen/Show notes
Verander jou RealiteitFebruary 11, 2020Ons maak nuwe jaars voorneme want ons is nie gelukkig met ons realiteit nie. Tyd om dit te veranderListen/Show notes
Honger ons nog na God en Sy woordFebruary 11, 2020Wat is diepste honger van jou hart?Listen/Show notes
Blymoedige BeproewingsDecember 10, 2019Hoekom moet ons bly wees as beproewinge ons pad langs kom?Listen/Show notes
Wen die verlore grond terugNovember 26, 2019Daar is nog sekere gedeeltes in ons lewe waar die vyand nog grond besit. Dit is tyd om dit terug te wen.Listen/Show notes