Middag op RSG 1
Share:

Listens: 15

About

Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.

Middag op RSG 1

RSG — Lizma van Zyl gesels met dr. Johann Augustyn, 'n wetenskaplike en sekretaris van die SA Deep-sea Trawling Industry Association, SADTIA, oor die ...
Show notes

Middag op RSG 1

RSG — Boere kan eersdaags krag aan Eskom lewer… Ja, dit klink dalk vreemd, maar boere met sonkragstelsels sal volgens 'n nuwe Eskom-skema enige oortol...
Show notes

Middag op RSG 1

RSG — Sue Pyler en Ettienne Ludick praat met Johan van Graan van die Instituut vir Risikobestuur en 'n kenner op die gebied van rekenaarsekuriteit oor...
Show notes

Middag op RSG 1

RSG — Bewaringslandbou word al hoe belangriker vir Suid-Afrikaanse boere, weens aardverwarming. Lizma van Zyl gesels met dr. Hendrik Smith van Graan S...
Show notes

Middag op RSG 1

RSG — Sue Pyler kyk na 'n paar maniere hoe jy jou huis kan beveilig teen moontlike brande.
Show notes

Middag op RSG 1

RSG — 'n Nederlandse maatskappy is besig om wêreldwyd naam te maak vir sy proses om afval en ongebruikte kos, wat baie soetgoed insluit, in veevoer te...
Show notes

Middag op RSG 1

RSG — Tania Lochner van Rawsonville deel 'n storie met Sue Pyler oor hoe hulle gesin in die jare sestig met eende gery het na 'n troue, en hoe hulle t...
Show notes

Middag op RSG 1

RSG — Minder is meer, sê die kenners. Sue Pyler kyk na hoe jy maklik minimalisties kan leef.
Show notes

Middag op RSG 1

RSG — Die wêreld se vleilande is aan die verdwyn, en klimaatsverandering is een van die hoofoorsake. Min mense besef watter groot rol die ekostelsels ...
Show notes

Middag op RSG 1

RSG — Wenke vir die versorging van hande en naels tydens die koue wintermaande.
Show notes