Tafelmaniere Podcast
Share:

Listens: 376

About

Hallo! Ek is Fredrick, van die Tafelmaniere Podcast.Hierdie is 'n podcast in Afrikaans, waar ons weekliks gesels oor vreemde idees waaroor jy nie noodwendig aan tafel mag praat nie.Ons kontempleer oor die onderwerpe wat die samelewing ingnoreer. Ons herevalueer die verlede, in die hede, vir 'n beter toekoms. Ons gee vir jou 'n paar wenke, om 'n beter ondervinding te ervaar by die etenstafel. Hierdie lewe is te kort om slegs klein praatjies te maak. So sit nou stil, luister, praat saam en geniet jou tyd aan tafel.Totsiens.

Ep. 81: Jo Black

Welkom by episode no. 80,  waar ek met nog 'n inspirerende Suid-Afrikaner gesels!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdi...
Show notes

Ep. 80: Pietman Geldenhuys

Welkom by episode no. 80,  waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episo...
Show notes

Ep. 79: Peach van Pletzen

Welkom by episode no. 79, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episod...
Show notes

Ep. 78: Jaco Van der Merwe

Welkom by episode no. 78, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episod...
Show notes

Ep. 77: Alwyn Uys

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Alwyn Uys!Ons almal val gereeld in die lokval van om te veel t...
Show notes

Ep. 76: Dricus du Plessis

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Dricus du Plessis!Ek glo dat dit in vandag se tyd, meer as ooi...
Show notes

Ep. 75: Ivor Swartz

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Ivor Swartz!Ivor is 'n Jeug predikant in die NG-Kerk en &...
Show notes

Ep. 74: Gielie Hoffmann

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Gielie Hoffmann!Gielie het sielkunde studeer en werk deesdae a...
Show notes

Ep. 73: Philip Snyman

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Philip Snyman!Philip is die voormalige kaptein van die Spingbo...
Show notes