3. LGBTQIA+

Share:

Listens: 0

Chick Peace

Arts


In hierdie episode het ek die voorreg om met Sansha (my sussie) en Lourens te gesels. Hulle is albei op die LGBTQIA+ spektrum en praat met my oor die pad wat hulle, onderskeidelik, gestap het vandat hulle uitgekom het. Hulle deel vulnerable idees en vertel ook van die ongelooflike vryheid van aanvaarding.Producers: Stefanie Esterhuyse (@stefanie.esterhuyse)Karina Le Roux (@karinanortjeleroux)Equipment: SF van der Westhuizen (@sfvdw)Music: Egozi - Cookie Dough