Ep.1 Botswana in 'n neutedop (Deel 1) - met Toast Coetzer en Gerrie van Eeden.

Share:

Listens: 0

Op reis met Weg!

Society & Culture


Weg-joernaliste François Haasbroek en Toast Coetzer praat met 4x4-kenner Gerrie van Eeden oor Botswana. Ons gesels oor hoe om die grense aan te pak, watter voertuig jy moet saamneem, hoe die paaie lyk, hoe om oor panne te ry sonder om vas te sit en oor nog dinge wat jou gaan help op jou toer deur Botswana. Hierdie is deel een van die gesprek, in episode 2 praat ons verder.