In Weg! en Weg Ry en Sleep-tydskrif se podcast gesels François Haasbroek met mede joernaliste en ander interessante gaste en kenners oor alles wat gaan oor reis. Ons gesels oor bestemmings, toerusting, roetes, wenke asook wat agter die skerms by die tydskrif aangaan.
Ons praat met reisjoernaliste en aanbieders van die Weg Agterpaaie-televisieprogram Toast Coetzer en Sophia van Taak. Hulle het vir die nuwe reeks gaa...
Ons praat met vryskutjoernalis en gereelde medewerker vir Weg en WegRy en Sleep, Evan Naudé, asook Weg se reisredakteur, Toast Coetzer oor toer in Zim...
Ons praat met die redakteurs van Weg! en WegRy en Sleep, Pierre Steyn en Schalk Jonker, en met Weg! se artikelredakteur, Toast Coetzer oor vrae wat on...
Ons praat met die eerste redakteur van die tydskrif, Bun Booyens, die huidige redakteur, Pierre Steyn, en artikel redakteur Toast Coetzer. Ons gesels ...
Hierdie is deel twee in 'n gesprek met Gerrie van Eeden en Toast Coetzer oor Botswana. Luister eers die eerste episode voor jy hierdie een aanpak. In ...
Weg-joernaliste François Haasbroek en Toast Coetzer praat met 4x4-kenner Gerrie van Eeden oor Botswana. Ons gesels oor hoe om die grense aan te pak, w...