S2:E1 Nuwe mense, nuwe gesprekke. Chat met Gert Annandale van Sons of Delight.

Share:

Listens: 0

Die Dialoog

Comedy


In hierdie opwindende nuwe reeks van Die Dialoog gesels ons met gewonde mense met buite gewone stories.  S2:E1. Hier praat ons met Gert Annandale, 'n liedjie skrywer en musikant, oor sy journey en verhouding met die Here. Gert se musiek is beskikbaar op meeste van die hoof streaming platforms, soos iTunes en spotify. Facebook page: Sons of Delight bandcamp: GertAnnadale.bandcamp.com